Naar versjes-menu

Het Volkslied der Hollanders in Zuid Afrika

H.A.L. Hamelberg

1.

Een ieder Nasie heef sijn Lans,

Ons woon op Afrikaanse strans;

Ver ons is daar geen beter grond,

Op al die wije wereldrond.

Trots is ons om die naam te dra,

Van kinders van Suid-Afrika.

 

2.

 

Een ieder Nasie heef sijn Taal:

Ons praat van Kaap tot in Transvaal

Wat almaal maklik kan verstaan,

Wat gaat die ander taal ons aan?

Ons praat, so 's pa en ou-papa,

Die landstaal van Suid-Afrika